Swartlandskou Moorreesburg

Rekordbesoekersgetalle, nuwe hoogtepunte span die kroon op 91ste Swartlandskou Moorreesburg

Die Swartlandse dorp Moorreesburg het van 3 tot 6 September behoorlik uit sy nate gebars met die 91ste Swartlandskou – ’n tentoontoonstelling van die voorste tegnologie, diere en werktuie wat die landboubedryf het om te bied. In die skou se 91ste bestaansjaar was groot opwinding en prestasies aan die orde[...]

By Spesialisskrywer|11th September 2025|Categories: Nuus|Tags: |

Swartlandskou Moorreesburg vier sy 90ste bestaansjaar met grootste skou ooit

Die Swartlandskou, wat jaarliks sowat 20 000 besoekers lok, vind vanjaar van Woensdag 4 tot Saterdag 7 September plaas. Hierdie landbouskou in Moorreesburg het hom oor die laaste nege dekades gevestig as een van die grootste skoue in die Suid- en Wes-Kaap met sy propvol program wat deur die[...]

By Specialist Writer|22nd August 2024|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top