Swartlandskou

Jeugskouwenners van Swartlandskou 2017

Die Swartlandstreek se Jeugskou Kampioenskappe het weer vanjaar plaasgevind tydens die jaarlikse Landbouskou op Moorreesburg. 124 meedingers van sewe verskillende skole in die Wes-Kaap se streek het daar gaan meeding. Skole wat die dag bygewoon het was Hoër- en Laerskool Dirkie Uys (Moorreesburg), Oakdale Landbouskool (Riversdal), FD Conradie (Ceres),[...]

By Benine Ackermann|19th September 2017|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top