jaggewere
Roer jou! Dis tyd vir HuntEX
HuntEx2017, die grootste kleinkaliber vuurwapen- en jagskou in Afrika vind van 28 April tot 1 Mei vir die sewende jaar by Gallagher Uitstalsentrum in Midrand plaas. Met ongeveer 39 000 besoekers en 396 uitstallers in 2016, is Huntex nou die derde grootste verbruikerskou in die land. Slegs Nampo en[...]