wild
VIDEO: ABBA Safari Campers
ABBA Campers bou reeds van 2009 af hierdie gewilde daktente. Abba Kampeerder kan op enige bakkie gebou word. Een voordeel van die ABBA Camper is dat dit nie ʼn permanente byvoegsel tot jou voertug is nie. Die Abba Kampeerder bout vas aan jou voertuig en wanneer jy nie kampeer[...]
Oos-Kaap wildboere hou bek-en-klouseer fyn dop
Wildboere in die Oos-Kaap hou die uitbreking van bek-en-klouseer in die provinsie fyn dop. “Ons hou die bek-en-klouseer-situasie in die Oos-Kaap fyn dop,” sê John Hurter, voorsitter van Wildbedryf SA in die provinsie. Die grootste bekommernis is die onwettige beweging van vee en of wild wat met die siekte[...]
Groei met Bonnox in Afrika
Wanneer jy jou plaas “Bonnox”, moet jy seker maak dit is die regte Bonnox-produk wat sedert die sestigerjare in Suid-Afrika vir Afrika ontwikkel is. ’n Namaaksel kan nooit die Ware Jakob wees nie, want baie jare se swoeg en breinwerk is belê om van Bonnox dié staatmaker handelsmerk in[...]
Jagter Tarina van Zyl se hart lê in die bosveld
In die bosveld waar die doringbome skuiling bied en die geelbekneushoring voëls sing, is presies waar wildjagter en Roland Ward-trofeehouer Tarina haarself wil vind, met haar pragtige familie aan haar sy. Tarina is ’n produkbestuurder in die IT-bedryf en bly al haar lewe lank in die Jakarandastad, Pretoria. Sy[...]
Wildboerdery: Maak reg vir die winter
Die winter kom nader, en daarmee saam talle uitdagings. Die klimaat, plantegroei en wild op wildplase verskil in die verskillende streke van die land, maar algemene riglyne kan gevolg word om te verseker dat die wild in die winter goed bestuur word om verliese te voorkom. Kuddebestuur kom hoofsaaklik[...]