Jagbedryf

Verslag: Jagbedryf verdien groot geld

Nuwe navorsing, die eerste wat na Covid-19 oor die onderwerp gedoen is, toon dat die jagbedryf aansienlik bydra tot Suid-Afrika se ekonomie. Die jagbedryf, wat plaaslike biltongjagters en buitelandse trofeejagters insluit, dra volgens prof Peet van der Merwe en dr Andrea Saayman van Noordwes Universiteit, jaarliks ‘n tamaaie $2,5[...]

By Tisha Steyn|22nd July 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |

Trofeejag verdien R1,98-miljard vir SA

‘n Stewige bedraggie van R1,98-miljard – of selfs meer – word elke jaar deur trofeejagters in Suid-Afrika se sak betaal. Dit het aan die lig gekom in ‘n studie onder leiding van prof Peet van der Merwe van die navorsingseenheid, TREES (Tourism Research in Economic Environs and Society), in[...]

Die jagsektor dra by tot die ekonomie

Die verantwoordelike manier van jag is 'n wettige aktiwiteit wat 'n inherente deel van die kulturele erfenis van baie Suid-Afrikaners is. Sommiges kan nie wag vir die jagseisoen om aan te breek nie. Die Konfederasie van Jagtersverenigings van Suid-Afrika (CHASA), die Professionele Jagtersvereniging van SA (PHASA) en die SA[...]

By Benine Ackermann|4th October 2016|Categories: News|Tags: , , , , , , |
0
Go to Top