SAJWV
Die jagsektor dra by tot die ekonomie
Die verantwoordelike manier van jag is 'n wettige aktiwiteit wat 'n inherente deel van die kulturele erfenis van baie Suid-Afrikaners is. Sommiges kan nie wag vir die jagseisoen om aan te breek nie. Die Konfederasie van Jagtersverenigings van Suid-Afrika (CHASA), die Professionele Jagtersvereniging van SA (PHASA) en die SA[...]
Vuurwapeneienaars: Is jou lisensie geldig?
Baie Suid-Afrikaners is nie bewus daarvan dat hulle vuurwapenlisensie ook soos hulle bestuurslisensie hernu moet word nie.Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) het al die vuurwapeneienaars in die land daarop bedag maak om te kyk wanneer hulle vuurwapenlisensies verval en om dit betyds te hernu.Die vuurwapenwet behels dat die[...]