PHASA
Trofeejag verdien R1,98-miljard vir SA
‘n Stewige bedraggie van R1,98-miljard – of selfs meer – word elke jaar deur trofeejagters in Suid-Afrika se sak betaal. Dit het aan die lig gekom in ‘n studie onder leiding van prof Peet van der Merwe van die navorsingseenheid, TREES (Tourism Research in Economic Environs and Society), in[...]
Captive-bred lion resolution in court
The Professional Hunters Association of South Africa (PHASA) is to defend its position on captive-bred lion hunting and breeding in the Pretoria High Court on 22 November. Ironically, the court date coincides with the association’s 39th annual general meeting (AGM) to be held from 21 to 23 November this[...]
Die jagsektor dra by tot die ekonomie
Die verantwoordelike manier van jag is 'n wettige aktiwiteit wat 'n inherente deel van die kulturele erfenis van baie Suid-Afrikaners is. Sommiges kan nie wag vir die jagseisoen om aan te breek nie. Die Konfederasie van Jagtersverenigings van Suid-Afrika (CHASA), die Professionele Jagtersvereniging van SA (PHASA) en die SA[...]
Organisasies bots oor leeujag
Die Professionele Jagtersvereniging van Suid-Afrika (PHASA) het aangekondig dat hulle gekant is teen die jag van leeus wat in aanhouding geteel is. Hulle voer aan dat hulle die ondersteuning van verskeie sektore in die internasionale jaggemeenskap geniet.Die voorsitter van PHASA, Stan Burger, het gesê dat internasionale organisasies en hulle[...]
Jagbedryf moet bontstaan teen nuutste uitspraak
Omstrede uitlatings deur diereregte-aktiviste teen die jagbedryf is aan die orde van die dag, maar wanneer ’n baie bekende filmmaker, fotograaf en diereregte-aktivis buitensporige uitsprake maak kan dit verreikende gevolge hê.