Helicon
Helicon wildveiling: Hoë pryse met ‘n groot digitale impak
Helicon Wildlife Services het op Saterdag, 14 Junie, 2025, ’n wildveiling aangebied wat nie net gesogte wild aangebied het nie, maar ook ’n indrukwekkende aanlyn teenwoordigheid met meer as 2 600 kykers op SwiftVee behaal het en ’n totale omset van R3,97 miljoen. Die diere aangebied op die veiling[...]
Helicon vang jou wild veilig en vinnig
Om wild te vang sit nie in almal se broek nie. Helicon is al sedert 1985 in die wildbedryf en kan jou help met wildvang, -tel en -vervoer. Hulle is ook die regte mense om jou te help om wild aan te koop of te verkoop. Hulle goed toegeruste[...]