wild

Nkorho Bush Lodge: ‘n Intieme safari-ervaring in die hart van Sabi Sand

In die hartjie van die Sabi Sand Privaat Wildreservaat, aan die grens van die Krugerwildtuin, lê 'n ware Afrikajuweel – Nkorho Bush Lodge. Hier bied die eienaars, wat self die lodge bestuur, 'n intieme en persoonlike safari-ervaring aan hul gaste. Die ontstaan van Nkorho Bush Lodge Die[...]

By Kylee Mann|12th February 2025|Categories: Artikels|Tags: , , , |

Oos-Kaap wildboere hou bek-en-klouseer fyn dop

Wildboere in die Oos-Kaap hou die uitbreking van bek-en-klouseer in die provinsie fyn  dop. “Ons hou die bek-en-klouseer-situasie in die Oos-Kaap fyn dop,” sê John Hurter, voorsitter van Wildbedryf SA in die  provinsie. Die grootste bekommernis is die onwettige beweging van vee en of wild wat met die siekte[...]

By Tisha Steyn|9th September 2024|Categories: Dieregesondheid, Wild|Tags: , , , , |

Groei met Bonnox in Afrika

Wanneer jy jou plaas “Bonnox”, moet jy seker maak dit is die regte Bonnox-produk wat sedert die sestigerjare in Suid-Afrika vir Afrika ontwikkel is. ’n Namaaksel kan nooit die Ware Jakob wees nie, want baie jare se swoeg en breinwerk is belê om van Bonnox dié staatmaker handelsmerk in[...]

By Specialist Writer|2nd September 2024|Categories: Resource management, Veiligheid, Wild|Tags: , , , , |

Jagter Tarina van Zyl se hart lê in die bosveld

In die bosveld waar die doringbome skuiling bied en die geelbekneushoring voëls sing, is presies waar wildjagter en Roland Ward-trofeehouer Tarina haarself wil vind, met haar pragtige familie aan haar sy. Tarina is ’n produkbestuurder in die IT-bedryf en bly al haar lewe lank in die Jakarandastad, Pretoria. Sy[...]

By Kylee Claassen|24th July 2024|Categories: Artikels, Wild|Tags: , , , , , , |
1
Go to Top