wild

Wildboerdery: Maak reg vir die winter

Die winter kom nader, en daarmee saam talle uitdagings. Die klimaat, plantegroei en wild op wildplase verskil in die verskillende streke van die land, maar algemene riglyne kan gevolg word om te verseker dat die wild in die winter goed bestuur word om verliese te voorkom. Kuddebestuur kom hoofsaaklik[...]

By Tisha Steyn|11th April 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |

Maak meer van wildsvleis

Die dae is verby dat ons net biltong en droëwors van wildsvleis gemaak het. Wildsvleis het baie gewild geraak en is ’n gunsteling op die meeste top restourante se spyskaarte. Die veelsydigheid van wildsvleis is hiervoor verantwoordelik en dan is dit natuurlik ook ’n keurgereg vir buitelandse besoekers. Die[...]

By Specialist Writer|8th April 2020|Categories: Hoofgereg, Resepte, Wild|Tags: , |

As leeuteel verban word sal die ekonomie daaronder lei

Wat is die ekonomiese waarde van leeuteel in Suid-Afrika?  Hierdie was die vraag waarop prof Melville Saayman en prof Peet van der Merwe van die navorsingseenheid, TREES (Tourism Research in Economic Environs and Society and members of the South Africa Predators Association), antwoorde gesoek het na aanleiding van die[...]

By Benine Ackermann|24th February 2017|Categories: News|Tags: , , , , |

Buffel vir R168-miljoen verkoop

‘n Buffelbul, Inala, is vir ‘n ongelooflike bedrag van R168-miljoen op ‘n wildsveiling by Thaba Tholo-wildplaas verkoop. Die plaas is net buite Thabazimbi en die veiling is deur Wildswinkel gereel. Die omset van die veiling was R283-miljoen. Inala is deur ‘n konsortium gekoop. Piet du Toit, Norman Adami en[...]

0
Go to Top