Hoofgereg
Maak meer van wildsvleis
Die dae is verby dat ons net biltong en droëwors van wildsvleis gemaak het. Wildsvleis het baie gewild geraak en is ’n gunsteling op die meeste top restourante se spyskaarte. Die veelsydigheid van wildsvleis is hiervoor verantwoordelik en dan is dit natuurlik ook ’n keurgereg vir buitelandse besoekers. Die[...]
MAKLIKE SOET-SUUR HOENDER met ‘n Twist
Die mense in my huis is vreeslik lief vir sjhinese kos... maar dis nou nie altyd moontlik om te ry nie! Daar's 'n baie maklike uitweg, een wat heerlik, maklik en vinnig is! Kans is goed dat jy al hierdie bestanddele in jou huis het!! Jy benodig: - 4[...]
Gemmerhoender
Lewer 6 porsies 1 middelslag hoender, in porsies gesny sout, peper en hoenderspeserye en kruie na smaak, bv. roosmaryn of tiemie 25 ml olie 2 groot uie, gekap 2 soetrissies, ontpit en gekap 3-4 appels of pere, ongeskil en in stukkies gesny 30 ml aangemaakte mosterd 175 ml gemmer-limonade[...]