wild
Intensiewe teelpraktyke van grootwild moet beter beheer word
SA Jagters verwelkom die internasionale bewaringsorganisasie (IUCN) se oproep dat intensiewe teelpraktyke van grootwild beter beheer moet word veral met betrekking tot die kruisteling van verskillende spesies. Lees die volledige verklaring hier: The South African Hunters and Game Conservation Association (SA Hunters) has welcomed recommendations by the International Union[...]
Jag is nie meer jag sonder slimtegnolgie
Die meeste liegstories hoor jy voor ’n verkiesing, tydens ’n oorlog en na ’n jagtog, het die wyse staatsman, Otto von Bismarck, gesê. As dié kanselier egter een van ECM Technologies se ATN X-Sight 2-teleskope op sy geweer gehad het, sou sy pittige aanhaling heeltemal anders gelyk het, want[...]
Public support for game rangers helps conservation
SANParks Honorary Rangers, Pretoria Region will celebrate International Rangers Day at the LA Sport facility in Voortrekker Road, Pretoria on Saturday, 30 July 2016. The main purpose of this international event is to pay tribute to the unsung conservation heroes, the game and field rangers, who protect South Africa's[...]
Riatra Wild se veilingsverslag
Riatra Wild het op 16 Julie 2016 'n wildsveiling gehou. Die afslaers was Vleissentraal Bloemfontein. Die veilingsverslag: 'n Wes-Zambiese Swartwitpensbul, gebore 2008, met horinglengtes van 47” is vir R1 350 000 verkoop. Roan-koei dragtig van Duke, Roan-bul 33” is vir R350 000 verkoop. Roan-koei dragtig van Duke, Roan-bul 33”[...]
Dis jagtyd
Wildsboere en ander boere wat wild of ‘n wildskamp het maak elke winter gereed vir jagters of kuiergaste wat by hulle kom jag. Jagtyd is vir die meeste boere ‘n hoogtepunt op die jaar se kalender. Dit gaan nie net oor die jag nie, maar ook oor die kuiers.[...]