Riatra Wild se veilingsverslag
Riatra Wild het op 16 Julie 2016 ‘n wildsveiling gehou. Die afslaers was Vleissentraal Bloemfontein.
Die veilingsverslag:
‘n Wes-Zambiese Swartwitpensbul, gebore 2008, met horinglengtes van 47” is vir R1 350 000 verkoop.
Roan-koei dragtig van Duke, Roan-bul 33” is vir R350 000 verkoop.
Roan-koei dragtig van Duke, Roan-bul 33” vir R330 000.
En die Roan-koei dragtig van 28”-bul vir R175 000.
Langhoring Gemsbokkoei vir R130 000.
Swartwitpenskoei vir R110 000.
Goue Gemsbokkoei – dragtig vir R180 000.
Buffelbulle 12 maande oud – R34 000 stuk
Kalahari Springbokramme:
A – Tag:15/882 (Rooi&Geel Kleeflint)
Links: 14 7/8”, Regs: 14 7/8”
R10 000
C – Tag:15/794 (2 x Groen Kleeflint)
Links: 14 6/8”, Regs 15”
R8 000
D – Tag:15/793 (2 x Blou Kleeflint)
Links: 13 7/8”, Regs: 13 7/8”
R5 000
Goue Wildebeeste, 1 manlik & 1 vroulik (8 maande) vir R100 000.
Split Konings Wildebeeste vir R120 000.
Swartwildebeeste vir R10 000.
Kalahari Springbokram vir R10 000.
Hartmann Sebras vir R10 000.













