Vleissentraal

R1,1 miljoen bul bekroon uitsonderlike Nasionale Beefmaster-veiling

Die Nasionale Beefmaster-veiling, wat op 2 Julie 2026 by die Afridome in Parys aangebied is, het die ras se gewildheid en die vertroue van kopers opnuut bevestig. Met 'n 100%-verkoopsyfer op al die diere wat aangebied is, was die veiling 'n besondere hoogtepunt op die Beefmaster-kalender. Die grootste[...]

By Bianca Pretorius|6th July 2026|Categories: Veilings|Tags: , , , |

VIDEO: Spogverkope by Bonsmara Nasionale veiling beklemtoon uitnemendheid

Die 2025 Nasionale Bonsmara veiling het weer eens bewys waarom die ras aan die voorpunt van vleisbeesboerdery in Suid-Afrika staan! Telers van regoor die land het hulle beste genetika en topgehalte vroulike diere aangebied, en die besonderse pryse behaal tydens die veiling, wat getuig van die telers regoor die[...]

VIDEO: Algehele uitverkoping: 7 Augustus 2024 te plaas Tweedraai, Trichardt

Kom koop jou nodige plaas implemente by die Vleissentraal veiling! 7 Augustus 2024 om 11:00 te plaas Tweedraai, Trichardt. Moet dit nie mis loop nie. Kontak Vleissentraal by 083-310-0036/ 071-819-1106 P.M. Swart (Afslaer) 083-948-3345 Manie Koekemoer (Bemarker) 083-608-1659 https://youtu.be/UpwsOAmAIwY

By Specialist Writer|26th July 2024|Categories: Videos|Tags: , , , |

Bulgroeitoetsklas: 30 April 2018, Bloemskou

Vleissentraal en SA Stamboek is trots daarop dat die wiele reeds aan die rol gesit is vir die 2018 ELITE Bulgroeitoetsklas tydens Bloemskou. Daar sal uitgebou word op die trotse suksesse van die verlede en die impak wat dit op die stoetbedryf het. Vleissentraal en SA Stamboek wil graag[...]

By Benine Ackermann|1st November 2017|Categories: News, Stock and game farming|Tags: , , , |

Duurste Senepol-bul verkoop

Daar is Saterdag geskiedenis op Excelsior in die Vrystaat gemaak toe die Senepols hulle duurste bul tot op hede verkoop het. DiƩ telersgenootskap het vanjaar weer hulle nasionale veiling by die Circle C-veilingskrale buite die dorp gehou. In 2012 het die einste Circle C Senepol-stoet die vorige rekord laat[...]

By Specialist Writer|17th October 2016|Categories: News|Tags: , , , , , , |
0
Go to Top