bulgroeitoets
Bulgroeitoetsklas: 30 April 2018, Bloemskou
Vleissentraal en SA Stamboek is trots daarop dat die wiele reeds aan die rol gesit is vir die 2018 ELITE Bulgroeitoetsklas tydens Bloemskou. Daar sal uitgebou word op die trotse suksesse van die verlede en die impak wat dit op die stoetbedryf het. Vleissentraal en SA Stamboek wil graag[...]