Senepol

Senepol wys waarom eenvoud en winsgewendheid hand aan hand loop

Wat 25 jaar gelede begin het as ’n enkele vrag van 20 volwasse diere en agt kalwers wat uit Zimbabwe na Suid-Afrika gebring is, het vandag ontwikkel tot ’n ras met ongeveer 5 000 geregistreerde diere en 45 toegewyde telers. Die Senepol-beesras het hom gevestig as ’n praktiese, winsgewende[...]

By Bianca Pretorius|20th July 2026|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , , |

Duurste Senepol-bul verkoop

Daar is Saterdag geskiedenis op Excelsior in die Vrystaat gemaak toe die Senepols hulle duurste bul tot op hede verkoop het. Dié telersgenootskap het vanjaar weer hulle nasionale veiling by die Circle C-veilingskrale buite die dorp gehou. In 2012 het die einste Circle C Senepol-stoet die vorige rekord laat[...]

By Specialist Writer|17th October 2016|Categories: News|Tags: , , , , , , |
1
Go to Top