Senepol se kudde aanteelveiling is nie een wat jy kan mis nie!

Picture1
Moet nie Senepol se kudde aanteelveiling misloop nie!
Hierdie top kudde van Jan van Biljon word afgeveil op 12 April 2024 vanaf 11:00. Jy kan die veiling bywoon by Niekerksrust in Viljoenkroon.
Op aanbod:
- 60 dragtige verse
- 90 verse (18-20 maande oud)
- 40 verse (12-14 maande oud)
- 50 osse (12-14 maande)
- 10 gebruiksbulle
Vir enige navrae, kontak die volgende:
Piet Wessels (bemarker): (+27)82-857-7827
Jan Mostert (afslaer): (+27)83-306-8408
BKB, Kroonstad: (+27)82-940-1967