Senepol-beesras
Topgenetika en gehardheid laat Senepol-nasionale veiling floreer
Die Senepol-beesras het weereens sy staal gewys as een van die mees praktiese, winsgewende en aanpasbare vleisrasse in die Suid-Afrikaanse veebedryf. Talle voornemende en gevestigde boere het op 22 Augustus by Airborne (Emoya) in Bloemfontein byeengekom vir die jaarlikse Senepol- nasionale en aanteelveiling, waar uitsonderlike genetika ten toon gestel[...]
Senepol wys waarom eenvoud en winsgewendheid hand aan hand loop
Wat 25 jaar gelede begin het as ’n enkele vrag van 20 volwasse diere en agt kalwers wat uit Zimbabwe na Suid-Afrika gebring is, het vandag ontwikkel tot ’n ras met ongeveer 5 000 geregistreerde diere en 45 toegewyde telers. Die Senepol-beesras het hom gevestig as ’n praktiese, winsgewende[...]