stoetboerdery
Topgenetika en gehardheid laat Senepol-nasionale veiling floreer
Die Senepol-beesras het weereens sy staal gewys as een van die mees praktiese, winsgewende en aanpasbare vleisrasse in die Suid-Afrikaanse veebedryf. Talle voornemende en gevestigde boere het op 22 Augustus by Airborne (Emoya) in Bloemfontein byeengekom vir die jaarlikse Senepol- nasionale en aanteelveiling, waar uitsonderlike genetika ten toon gestel[...]