Categories: Artikels, Vee en Wild, VeilingsPublished On: 2nd April 2024

Senepol Kudde Aanteelveiling – 12 April 2024

By 0 min read
86 words

IMG-20240305-WA0041

Moenie die top kommersiële kudde van Jan van Biljon op Vrydag 12 April om 11:00 op die plaas Niekerksrust, Viljoenskroon misloop nie.

Afslaers: BKB

Aanbod:

60 Verse (dragtig van top Senepol bulle)

90 Verse (oop, 18 – 20 maande oud, gereed vir die bul)

40 Verse (12-14 maande oud)

50 Osse (12 – 14 maande oud)

10 Gebruikersbulle (Vaders van verse, 3 – 6 jaar oud)

Vir navrae kontak: 

Piet Wessels- 082-857-7827

Jan Mostert- 083-306-8408

BKB Kroonstad – 082-940-1967

Loer na die video hieronder:

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0