Categories: Veilings, VideosPublished On: 24th March 2025

VIDEO: Spogverkope by Bonsmara Nasionale veiling beklemtoon uitnemendheid

By 0 min read
69 words

WhatsApp Image 2025-03-21 at 10.19.48

Die 2025 Nasionale Bonsmara veiling het weer eens bewys waarom die ras aan die voorpunt van vleisbeesboerdery in Suid-Afrika staan! Telers van regoor die land het hulle beste genetika en topgehalte vroulike diere aangebied, en die besonderse pryse behaal tydens die veiling, wat getuig van die telers regoor die land se passie en toewyding asook die gehalte en vooruitgang van die Bonsmara-ras.

Kyk die video vir hoogtepunte van die dag:

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0