Bonsmara genetika
Up George Bonsmaras behaal R183 733 gemiddeld met R2 miljoen-topbul as hoogtepunt
Wanneer die beesbedryf oor topgehalte Bonsmara-genetika praat, is Up George Bonsmaras 'n naam wat telkens met respek genoem word. Die jaarlikse Up George Bonsmara-produksieveiling op Wasbank, KwaZulu-Natal, het oor byna drie dekades ontwikkel tot een van die mees gesogte Bonsmara-veilings in Suid-Afrika en volgens baie telers selfs wêreldwyd. Weereens[...]
VIDEO: Spogverkope by Bonsmara Nasionale veiling beklemtoon uitnemendheid
Die 2025 Nasionale Bonsmara veiling het weer eens bewys waarom die ras aan die voorpunt van vleisbeesboerdery in Suid-Afrika staan! Telers van regoor die land het hulle beste genetika en topgehalte vroulike diere aangebied, en die besonderse pryse behaal tydens die veiling, wat getuig van die telers regoor die[...]
Bonsmara Genetics boeredag hoogtepunte en uitnodiging na opkomende produksieveiling
Bonsmara Genetics het tot stand gekom deur die saamspan van pogings deur Sebadja Bonsmaras en Boschoek Bonsmaras. Die gedagte van 'n gesamentlike veiling kom oor etlike jare heen wat gerugsteun os deur grootliks dieselfde teeldoelwitte en waardes. Bonsmara Genetics se fokus is om mediumraam, vroegryp genetika aan die mark[...]
Syferfontein Bonsmaras bied aan: Die grootste vroulike aanbod van Syferfontein genetika
Syferfontein Bonsmaras se leuse: In ons strewe na perfeksie, is die toonbeeld van wat jaarliks op hulle produksieveiling aangebied word. Op die 22ste Junie 2023, te Plaas Goodlands, Vrede Distrik bied Syferfontein Bonsmaras sowat ‘n 130 SP vroulike diere aan. Die vroulike, vroegryp diere is in verskillende produksie stadia’s[...]
Nasionale Bonsmara veiling skitter weereens met mooi rooi diere en rekordpryse
‘n Jaarlikse hoogtepunt op die Bonsmara kalender is die Rooi Ras geleentheid asook die Nasionale Bonsmara veiling. Hierdie twee top geleenthede sorg elke jaar vir baie opwinding onder Bonsmara-liefhebbers. Op 15 Maart 2023 was die jaarlikse Nasionale Bonsmara veiling aangebied te Parys Afridome. ”Om met Bonsmara-beeste te teel is[...]