Categories: Vee en Wild, VideosPublished On: 20th July 2023

Bonsmara Genetics boeredag hoogtepunte en uitnodiging na opkomende produksieveiling

By 1 min read
111 words

BG-logo-horizontal-COLOUR

Bonsmara Genetics het tot stand gekom deur die saamspan van pogings deur Sebadja Bonsmaras en Boschoek Bonsmaras. Die gedagte van ‘n gesamentlike veiling kom oor etlike jare heen wat gerugsteun os deur grootliks dieselfde teeldoelwitte en waardes.

Bonsmara Genetics se fokus is om mediumraam, vroegryp genetika aan die mark beskikbaar te stel met die klem op aanpasbaarheid, funksionele doeltreffendheid en vrugbaarheid.

Bonsmara Genetics opkomende produksieveiling:

Datum: Vrydag 11 Augustus 2023
Tyd:
11:00
Waar: Plaas Smallepad, Roedtan (Regstreekse en aanlynveiling)
Gebied: Roedtan / Marble Hall / Groblersdal
Kontakbesonderhede:
Jannie Senekal | 082-899-5047
Christoff Smit | 082-854-8316
Andre vd Heyde | 082-334-0491

Kyk die video hieronder vir hoogtepunte van Bonsmara Genetics se onlangse boeredag:

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0