Rekordpryse
Nasionale Bonsmara veiling skitter weereens met mooi rooi diere en rekordpryse
‘n Jaarlikse hoogtepunt op die Bonsmara kalender is die Rooi Ras geleentheid asook die Nasionale Bonsmara veiling. Hierdie twee top geleenthede sorg elke jaar vir baie opwinding onder Bonsmara-liefhebbers. Op 15 Maart 2023 was die jaarlikse Nasionale Bonsmara veiling aangebied te Parys Afridome. ”Om met Bonsmara-beeste te teel is[...]
Rekordprys behaal by Sernick Bonsmara veiling
Tydens Sernick Bonsmaras se 43ste produksieveiling wat plaasgevind die 4de Junie 2021, te Liebenbergstroon, Edenville is 'n Bonsmarabul vir die rekordprys van R800 000 verkoop. Die bul wat die hoogste prys op die veiling gaan haal het, was lot 5 (foto) en is verkoop aan Mnr. Reinier Fouché van[...]