Nasionale Beefmaster veiling
R1,1 miljoen bul bekroon uitsonderlike Nasionale Beefmaster-veiling
Die Nasionale Beefmaster-veiling, wat op 2 Julie 2026 by die Afridome in Parys aangebied is, het die ras se gewildheid en die vertroue van kopers opnuut bevestig. Met 'n 100%-verkoopsyfer op al die diere wat aangebied is, was die veiling 'n besondere hoogtepunt op die Beefmaster-kalender. Die grootste[...]