plaas implemente
Die regte trekker vir die regte werk: kies ՚n Mahindra
Die regte trekker moet by die regte plaas en die regte werk pas. As jou plaas honderde hektaar groot is, het jy ՚n trekker nodig wat die grootte en werkslading kan hanteer. Terselfdertyd moet die trekker geskik wees vir die spesifieke take wat op die plaas verrig moet word.[...]
Van plaas tot eindstreep: Massey Ferguson, onberispelike trekkers … en hoe fietsry meer soos boerdery is as wat jy dink!
Boerdery is nie altyd pret en speletjies nie. Dit verg uiterste deursettingsvermoë en veerkragtigheid (en soms baie geduld!) om die oes aan die einde van die seisoen te sien. Sommiges vergelyk dit met ’n maraton, of in hierdie geval, fietsren! Damien Stamp, derde-generasie boer by Chartwell Farms, sê die[...]
VIDEO: Algehele uitverkoping: 7 Augustus 2024 te plaas Tweedraai, Trichardt
Kom koop jou nodige plaas implemente by die Vleissentraal veiling! 7 Augustus 2024 om 11:00 te plaas Tweedraai, Trichardt. Moet dit nie mis loop nie. Kontak Vleissentraal by 083-310-0036/ 071-819-1106 P.M. Swart (Afslaer) 083-948-3345 Manie Koekemoer (Bemarker) 083-608-1659 https://youtu.be/UpwsOAmAIwY