Massey
VIDEO – Massey Ferguson se Global-reeks en 8737 S-trekker staan uit by Vivo Boerebemarkingsdag
AGCO en Massey Ferguson het by vanjaar se Vivo Boerebemarkingsdag ’n groot teenwoordigheid gehad het, met rooi trekkers wat reeds van ver af ’n gevoel van vertroue en bekendheid skep. Jay-Dee Venter van TTS Massey Ferguson Pietersburg en George Fogwell van Tractor Field Services (TFS) Massey Ferguson Louis Trichardt[...]
Die Massey Ferguson 8737 S: Wat meer wil jy hê? Dis ‘n Massey!
In moderne boerdery is krag en presisie ononderhandelbaar. Daarom is boere opsoek na trekkers wat harde werk ligter kan maak, en oor presisie tegnologie beskik wat op die uiteinde van die dag hulle bankbalans kan laat glimlag. Vir die Massey Ferguson 8737 S is krag en presisie sinoniem, ‘n[...]
VIDEO: Massey-trekkers spog met minder brandstofverbruik by Arlington Boeredag
Die Arlington Boeredag wat plaasgevind het op 23 Julie 2025, het gewys dat nie eens nat weer ՚n boer se belangstelling in tegnologie kan demp nie. Besoekers kon egter steeds die trekkers in aksie sien, en verteenwoordigers het waardevolle insig gedeel oor die tegnologie agter elke model. Vanuit die[...]
Van plaas tot eindstreep: Massey Ferguson, onberispelike trekkers … en hoe fietsry meer soos boerdery is as wat jy dink!
Boerdery is nie altyd pret en speletjies nie. Dit verg uiterste deursettingsvermoë en veerkragtigheid (en soms baie geduld!) om die oes aan die einde van die seisoen te sien. Sommiges vergelyk dit met ’n maraton, of in hierdie geval, fietsren! Damien Stamp, derde-generasie boer by Chartwell Farms, sê die[...]
VIDEO: Massey Ferguson | NAMPO Kaap 2024
AGCO, wat ingesluit het Massey Ferguson en Fendt se handelsmerk, het gespog met die grootste standplaas by NAMPO Kaap vanjaar. Massey Ferguson het tans ’n spesiale aanbieding van 0%-rente. “As jy jou boerdery wil vorentoe vat, gaan besoek ons webtuiste by www.massey ferguson.com of volg ons op sosiale media,” sê Brendon.[...]