Arlington Boeredag

VIDEO: Massey-trekkers spog met minder brandstofverbruik by Arlington Boeredag

Die Arlington Boeredag wat plaasgevind het op 23 Julie 2025, het gewys dat nie eens nat weer ՚n boer se belangstelling in tegnologie kan demp nie. Besoekers kon egter steeds die trekkers in aksie sien, en verteenwoordigers het waardevolle insig gedeel oor die tegnologie agter elke model. Vanuit die[...]

By Spesialisskrywer|21st August 2025|Categories: Meganisasie Videos, Video's, Videos|Tags: , , |

Arlington Boeredag 2025: ’n Dag van inligting, vernuf en kundigheid

Die jaarlikse Agri Arlington Boeredag het op Woensdag, 23 Julie 2025, op die demonstrasiegronde buite Arlington in die Vrystaat plaasgevind. Ten spyte van sowat 25 mm reën die vorige nag, het die geleentheid nie aan geesdrif of opkoms tekort geskiet nie. Boere, verskaffers en landboukundiges het in groot getalle[...]

By Jaco Cilliers|28th July 2025|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top