demonstrasiegronde
Arlington Boeredag 2025: ’n Dag van inligting, vernuf en kundigheid
Die jaarlikse Agri Arlington Boeredag het op Woensdag, 23 Julie 2025, op die demonstrasiegronde buite Arlington in die Vrystaat plaasgevind. Ten spyte van sowat 25 mm reën die vorige nag, het die geleentheid nie aan geesdrif of opkoms tekort geskiet nie. Boere, verskaffers en landboukundiges het in groot getalle[...]