leeuteel verban
As leeuteel verban word sal die ekonomie daaronder lei
Wat is die ekonomiese waarde van leeuteel in Suid-Afrika? Hierdie was die vraag waarop prof Melville Saayman en prof Peet van der Merwe van die navorsingseenheid, TREES (Tourism Research in Economic Environs and Society and members of the South Africa Predators Association), antwoorde gesoek het na aanleiding van die[...]