Resepte

Maak meer van wildsvleis

Die dae is verby dat ons net biltong en droëwors van wildsvleis gemaak het. Wildsvleis het baie gewild geraak en is ’n gunsteling op die meeste top restourante se spyskaarte. Die veelsydigheid van wildsvleis is hiervoor verantwoordelik en dan is dit natuurlik ook ’n keurgereg vir buitelandse besoekers. Die[...]

By Specialist Writer|8th April 2020|Categories: Hoofgereg, Resepte, Wild|Tags: , |

PAPTERT

Jy benodig: -           1 Pot stywe pap -           3 Koppies gerasperde kaas -           2 Opgekapte uie -           1 Pakkie opgekapte sampioene -           1 Pakkie gebraaide, opgekapte spek -           1 Blikkie tamatie & uiesmoor Nou maak jy so: -           Pak ‘n laag stywe pap onder in ‘n oondvaste bak. -          [...]

By Benine Ackermann|19th December 2017|Categories: Bykosse, Resepte|

Konfyt-vierkante

Stel oond op 180 grade celcius. Jy benodig: -           310 ml koekmeel -           1 t bakpoeier -           1/4 t sout -           125g sagte botter -           80 ml suiker -           ½ koppie konfyt van jou keuse Nou maak jy so: -           Vryf die botter in die meel in. -           Voeg[...]

By Specialist Writer|15th December 2017|Categories: Gebak, Resepte|

MELKTERT-JAFFELS

Jy benodig: -              Melktertvulsel -              Ses snye witbrood -              Fyn Kaneel -              Ekstra Suiker Nou maak jy so: -              Plaas die brood in jou jaffelpan. -              Skep twee eetlepels vol melktertvulsel in elke holte. -              Strooi een teelepel suiker oor elke hopie. -              Sprinkel goed met kaneel. -              Braai[...]

By Specialist Writer|15th December 2017|Categories: Nagereg, Resepte|

Sloppy Joe’s

Jy benodig: -           500g Maalvleis -           1 koppie Tamatiesous -           ½ koppie Worcestersous -           ½ koppie Bruin Asyn -           1 Ui, fyn gekap -           Vleis speserye na smaak -           2 Eetlepels Suiker -           Vars Broodrolletjies Nou maak jy so: -           Braai die uie tot bruin -           Voeg maalvleis by[...]

By Specialist Writer|14th December 2017|Categories: Resepte|
Go to Top