Categories: Nagereg, ReseptePublished On: 15th December 2017

MELKTERT-JAFFELS

By 1 min read
101 words
jaffels

20170226_200836

Jy benodig:

–              Melktertvulsel

–              Ses snye witbrood

–              Fyn Kaneel

–              Ekstra Suiker

Nou maak jy so:

–              Plaas die brood in jou jaffelpan.

–              Skep twee eetlepels vol melktertvulsel in elke holte.

–              Strooi een teelepel suiker oor elke hopie.

–              Sprinkel goed met kaneel.

–              Braai op oop vlam totdat die brood goed verkleur het.

–              Geniet dit saam met roomys of vars room

Resep gegee deur: Daniëlle Terblanche from Deli-icious Catering. Skakel 012-335-0051, 079-617-3122 of stuur vir haar ‘n e-pos na dvdm87@gmail.com vir bestellings. Of besoek haar webwerf: www.deliciouscatering.co.za.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0