Sloppy Joe’s

20170913_120812
Jy benodig:
– 500g Maalvleis
– 1 koppie Tamatiesous
– ½ koppie Worcestersous
– ½ koppie Bruin Asyn
– 1 Ui, fyn gekap
– Vleis speserye na smaak
– 2 Eetlepels Suiker
– Vars Broodrolletjies
Nou maak jy so:
– Braai die uie tot bruin
– Voeg maalvleis by en braai tot goed gaar.
– Voeg nou al die ander bestanddele by (behalwe die brood)
– Roer goed deur en laat op lae hitte prut vir 30min.
– Verwyder van stoof en plaas lepels vol op gesnyde en gesmeerde broodrolletjies!
Resep gegee deur: Daniëlle Terblanche from Deli-icious Catering. Skakel 012-335-0051, 079-617-3122 of stuur vir haar ‘n e-pos na dvdm87@gmail.com vir bestellings. Of besoek haar webwerf: www.deliciouscatering.co.za.
