Categories: Recipes, Side dishesPublished On: 12th July 2018

PAPTERT

By 1 min read
117 words

20171209_211522

Jy benodig:

–           1 Pot stywe pap

–           3 Koppies gerasperde kaas

–           2 Opgekapte uie

–           1 Pakkie opgekapte sampioene

–           1 Pakkie gebraaide, opgekapte spek

–           1 Blikkie tamatie & uiesmoor

Nou maak jy so:

–           Pak ‘n laag stywe pap onder in ‘n oondvaste bak.

–           Braai uie, sampioene en spek saam.

–           Smeer die helfte van die blikkie smoor oor die onderste laag pap.

–           Plaas nou die helfte van jou uiemengsel oor die smoor.

–           Strooi ‘n koppie gerasperde kaas oor.

–           Herhaal die lae tot die bak vol is en eindig met ‘n laag smoor en ‘n oorgrootte porsie gerasperde kaas.

–           Bak teen 180 grade celcius vir 20 minute.

Resep gegee deur: Daniëlle Terblanche from Deli-icious Catering. 

0
Views: 946Comments Off on PAPTERT

Deel hierdie artikel.

0
Categories: Bykosse, ReseptePublished On: 19th December 2017

PAPTERT

By 1 min read
142 words

20171209_211522

Jy benodig:

–           1 Pot stywe pap

–           3 Koppies gerasperde kaas

–           2 Opgekapte uie

–           1 Pakkie opgekapte sampioene

–           1 Pakkie gebraaide, opgekapte spek

–           1 Blikkie tamatie & uiesmoor

Nou maak jy so:

–           Pak ‘n laag stywe pap onder in ‘n oondvaste bak.

–           Braai uie, sampioene en spek saam.

–           Smeer die helfte van die blikkie smoor oor die onderste laag pap.

–           Plaas nou die helfte van jou uiemengsel oor die smoor.

–           Strooi ‘n koppie gerasperde kaas oor.

–           Herhaal die lae tot die bak vol is en eindig met ‘n laag smoor en ‘n oorgrootte porsie gerasperde kaas.

–           Bak teen 180 grade celcius vir 20 minute.

Resep gegee deur: Daniëlle Terblanche from Deli-icious Catering. Skakel 012-335-0051, 079-617-3122 of stuur vir haar ‘n e-pos na dvdm87@gmail.com vir bestellings. Of besoek haar webwerf: www.deliciouscatering.co.za.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Go to Top