Bykosse

PAPTERT

Jy benodig: -           1 Pot stywe pap -           3 Koppies gerasperde kaas -           2 Opgekapte uie -           1 Pakkie opgekapte sampioene -           1 Pakkie gebraaide, opgekapte spek -           1 Blikkie tamatie & uiesmoor Nou maak jy so: -           Pak ‘n laag stywe pap onder in ‘n oondvaste bak. -          [...]

By Benine Ackermann|19th December 2017|Categories: Bykosse, Resepte|

LEKKERSTE PAPSOUS

Dis braaityd! Pap en Sous is op die spyskaart. Jy weet jy het nog daai lastige blikkie Tomato & Onion agter in die kas, maar dis darm nou nie ‘n goeie pot pap werd nie. Jy benodig: 1 blikkie Tomato & Onion mix ½ koppie woestersous ½ koppie tamatiesous[...]

By Benine Ackermann|17th October 2017|Categories: Bykosse, Resepte|

GEVULDE AARTAPPELS

Daar is altyd aartappels in my huis - nie net is hulle veelsydig nie, hulle is bitter moeilik om op te foeter! Noodeloos om te sê, is dit seker tyd dat ons hierdie maklike resep van nader bekyk. Jy benodig: - 3 Aartappels, gekook en gehalveer - 1 Pakkie[...]

By Benine Ackermann|13th September 2017|Categories: Bykosse, Resepte|

Afrikaanse STROMBOLI

Puff Pastry is die alewige "hou-my-uit-die-moeilikheid-uit" bestanddeel! Van soet, tot sout - hierdie deeg is ongelooflik maklik om mee te werk en baie vergewensgesind. Ons gebruik vandag hierdie lekker deeg en natuurlik - oorskiet braaivleis!! Jy benodig: - 1 Rol Puff Pastry - Oorskiet braaivleis, in repe gesny -[...]

By Benine Ackermann|4th September 2017|Categories: Bykosse, Resepte|
0
0
Go to Top