Recipes
African Cuisine 4: Southern Africa – Namibia, Lesotho and eSwatini
Amid the ravages of climate change that lashes the continent with extreme weather patterns like extremely high temperatures, widespread drought and devastating floods, it is good to appreciate every spoonful of food that you have. In the previous article, we looked at the history and culture of South Africa’s[...]
Maak meer van wildsvleis
Die dae is verby dat ons net biltong en droëwors van wildsvleis gemaak het. Wildsvleis het baie gewild geraak en is ’n gunsteling op die meeste top restourante se spyskaarte. Die veelsydigheid van wildsvleis is hiervoor verantwoordelik en dan is dit natuurlik ook ’n keurgereg vir buitelandse besoekers. Die[...]
PAPTERT
Jy benodig: - 1 Pot stywe pap - 3 Koppies gerasperde kaas - 2 Opgekapte uie - 1 Pakkie opgekapte sampioene - 1 Pakkie gebraaide, opgekapte spek - 1 Blikkie tamatie & uiesmoor Nou maak jy so: - Pak ‘n laag stywe pap onder in ‘n oondvaste bak. - [...]
Kaas en Ham-Tert
Jy benodig: 30 ml botter 30 ml koekmeel 10 ml gegeurde seesout 'n knippie rooipeper 5 ml droë mosterd 375 ml karringmelk 250 g ham, of weense worsies in dun repies 250 ml cheddar kaas, grof gerasper 30 ml fyn gekapte pietersielie 3 eiers, geklits Puff Pastry / Pastei[...]
Maklike en tuisgemaakte “Wraps”
Jy benodig: 2 koppie meel 6 teelepels botter Bietjie louwarm water Nou maak jy so: Vryf die botter in die meel in met jou vingers tot alles krummelrig is. Meng bietjies bietjies water by die meel mengsel totdat jy ‘n sagte deeg gevorm het. Deel die deeg in 12[...]