Nagereg
MELKTERT-JAFFELS
Jy benodig: - Melktertvulsel - Ses snye witbrood - Fyn Kaneel - Ekstra Suiker Nou maak jy so: - Plaas die brood in jou jaffelpan. - Skep twee eetlepels vol melktertvulsel in elke holte. - Strooi een teelepel suiker oor elke hopie. - Sprinkel goed met kaneel. - Braai[...]
Piesang-roomys
Wat is nou lekkerder as 'n resep met net drie bestanddele en wat net 10 minute vat om aanmekaar te slaan? Jy benodig: - 4 Groot ryp piesangs - 2 Eetlepels grondboontjiebotter - 100 ml Kondensmelk Nou maak jy so: - Sny die piesangs in skywe en vries vir[...]
Maklike, staatmaker malva-poeding
Sondae is gewoontlik wanneer die familie bymekaar kom om die eetkamertafel en om elke maaltyd af te sluit, het ons 'n ou soettand wat pla. Daarom is hierdie resep ekstra lekker. Jy benodig: - 2 Eetlepels Botter - 1 Koppie Suiker - 2 Eiers - 1 opgehoopte eetlepel appelkooskonfyt[...]
Maklike jam-tertjies
Oo vrek. Skoonma het gebel en gesê sy is more hier vir koek en tee. Dis te laat om winkel toe te gaan, so wat nou gemaak? Hier is vir jou 'n ongelooflike vinnige, maklike, min bestanddeel resep wat tot skoonma se goedkeuring gaan wegdra. Jy benodig: - 1[...]