Resepte

Piesang-roomys

Wat is nou lekkerder as 'n resep met net drie bestanddele en wat net 10 minute vat om aanmekaar te slaan? Jy benodig: - 4 Groot ryp piesangs - 2 Eetlepels grondboontjiebotter - 100 ml Kondensmelk Nou maak jy so: - Sny die piesangs in skywe en vries vir[...]

By Specialist Writer|5th December 2017|Categories: Nagereg, Resepte|

Karamel springmielies

Dis amper skoolvakansie! Maar soos in meeste gevalle is die kinders binne die huis vasgevang en soos meeste Ma's weet, is dit 'n resep vir moeilikheid. Sit 'n lekker fliek aan, en maak hierdie vinnige lekkerny om die terroriste besig te hou. Jy benodig: - 10 koppies gespringe springmielies[...]

By Specialist Writer|29th November 2017|Categories: Resepte|

Tuisgemaakte kondensmelk

Kondensmelk kan gebruik word vir baie dinge… een van die lekkerstes is natuurlik outydse kondensmelk koffie. Maar hoe nou gemaak as jy nie kondensmelk in die huis het nie? Jy benodig: - 1,25 liter melk - 2 ml koeksoda - 500g wit suiker - 3 ml sout Nou maak[...]

By Specialist Writer|23rd November 2017|Categories: Resepte|

Maklike, staatmaker malva-poeding

Sondae is gewoontlik wanneer die familie bymekaar kom om die eetkamertafel en om elke maaltyd af te sluit, het ons 'n ou soettand wat pla. Daarom is hierdie resep ekstra lekker. Jy benodig: - 2 Eetlepels Botter - 1 Koppie Suiker - 2 Eiers - 1 opgehoopte eetlepel appelkooskonfyt[...]

By Benine Ackermann|15th November 2017|Categories: Nagereg, Resepte|

CALZONES

Jy benodig: - pizza-deeg/brooddeeg - pizza-vulsel van jou keuse (vleise, kase, green peppers ens) - pizza sous/tamatiesous - geklitste eier Nou maak jy so: - rol die deeg in ‘n sirkel uit - plaas jou sous en vulsel op die een helte van die sirkel. - vou die ander[...]

By Benine Ackermann|9th November 2017|Categories: Ligte Etes, Resepte|
0
Go to Top