Ligte Etes
CALZONES
Jy benodig: - pizza-deeg/brooddeeg - pizza-vulsel van jou keuse (vleise, kase, green peppers ens) - pizza sous/tamatiesous - geklitste eier Nou maak jy so: - rol die deeg in ‘n sirkel uit - plaas jou sous en vulsel op die een helte van die sirkel. - vou die ander[...]
MINI CORN DOGS
Jy benodig: - 1 eier (geklits) - ‘n kwart koppie melk - ‘n kwart koppie Maizena - ‘n kwart telepel sout - ‘n halwe koppie Koekmeel - ‘n halwe telepel bakpoeier - 1 telepel suiker - Cocktail worsies van jou keuse (jy kan ook rooiworsie in die helfte sny)[...]
3 BESTANDDEEL PIZZADEEG
Kom ons bluf onsself nou nie. Ons is selde lus vir kosmaak as dit so warm is, wat nog te sê van ure voor die stoof staan om almal gelukkig te hou. Roman's Pizza en Debonairs is dalk op jou Speed dial, maar hulle moet nou eers bietjie terugskuif[...]
Maklike TUNA-VISKOEKIES
Iewers agter in jou koskas staan daar 'n blikkie of drie, selfs dalk meer, dis daai euwel wat jou trollie bekruip en vir maande in jou kas skuil - tuna! Jy benodig: - 3 x 170g Tunablikkies, gedreineer - 3 x Snye brood, gekrummel - 1 Eier - Sout[...]
KOSBLIKTYD- Deel 2
'n Lekker, maklike en goedkoop kosblik idee. Hierdie resep is so aanpasbaar dat jy letterlik enige geur kan bysit. Selfs die wat vol fiemies is sal hieraan kan knaag sonder om te veel probleme te hê! Jy benodig: - 4 weet-bix blokkies, gekrummel - 1 koppie meel - ‘n[...]