Resepte

EIER BROODROLLETJIES

Jy benodig: -           8 Snye wit brood -           1 pakkie spek, opgekap -           1 koppie gerasperde kaas -           2 eiers, geklits -           30ml melk -           Olie vir vlakbraai Nou maak jy so: -           Rol die snye brood bietjie plat met ‘n koekroller of ronde voorwerp en sny korsies af.[...]

By Benine Ackermann|24th October 2017|Categories: Ontbyt, Resepte|

LEKKERSTE PAPSOUS

Dis braaityd! Pap en Sous is op die spyskaart. Jy weet jy het nog daai lastige blikkie Tomato & Onion agter in die kas, maar dis darm nou nie ‘n goeie pot pap werd nie. Jy benodig: 1 blikkie Tomato & Onion mix ½ koppie woestersous ½ koppie tamatiesous[...]

By Benine Ackermann|17th October 2017|Categories: Bykosse, Resepte|

MINI CORN DOGS

Jy benodig: -           1 eier (geklits) -           ‘n kwart koppie melk -           ‘n kwart koppie Maizena -           ‘n kwart telepel sout -           ‘n halwe koppie Koekmeel -           ‘n halwe telepel bakpoeier -           1 telepel suiker -           Cocktail worsies van jou keuse (jy kan ook rooiworsie in die helfte sny)[...]

By Benine Ackermann|11th October 2017|Categories: Ligte Etes, Resepte|

3 BESTANDDEEL PIZZADEEG

Kom ons bluf onsself nou nie. Ons is selde lus vir kosmaak as dit so warm is, wat nog te sê van ure voor die stoof staan om almal gelukkig te hou. Roman's Pizza en Debonairs is dalk op jou Speed dial, maar hulle moet nou eers bietjie terugskuif[...]

By Benine Ackermann|4th October 2017|Categories: Ligte Etes, Resepte|
0
Go to Top