Resepte
Maklike TUNA-VISKOEKIES
Iewers agter in jou koskas staan daar 'n blikkie of drie, selfs dalk meer, dis daai euwel wat jou trollie bekruip en vir maande in jou kas skuil - tuna! Jy benodig: - 3 x 170g Tunablikkies, gedreineer - 3 x Snye brood, gekrummel - 1 Eier - Sout[...]
TUISGEMAAKTE KAASSMEER
Wat is nou lekkerder as 'n vars sny brood wanneer jy nog die hitte uit die brood kan voel omdat dit 'n paar minute gelede uit die oond gekom het! Maar jy is nie altyd lus vir konfyt nie en gewone botter maak ook nou nie altyd die smaakkliere[...]
GEVULDE AARTAPPELS
Daar is altyd aartappels in my huis - nie net is hulle veelsydig nie, hulle is bitter moeilik om op te foeter! Noodeloos om te sê, is dit seker tyd dat ons hierdie maklike resep van nader bekyk. Jy benodig: - 3 Aartappels, gekook en gehalveer - 1 Pakkie[...]
Afrikaanse STROMBOLI
Puff Pastry is die alewige "hou-my-uit-die-moeilikheid-uit" bestanddeel! Van soet, tot sout - hierdie deeg is ongelooflik maklik om mee te werk en baie vergewensgesind. Ons gebruik vandag hierdie lekker deeg en natuurlik - oorskiet braaivleis!! Jy benodig: - 1 Rol Puff Pastry - Oorskiet braaivleis, in repe gesny -[...]
Maklike soetkoekies
Ons is vinnig op pad na daardie tyd van die jaar toe. Die tyd waaroor jou kinders opgewonde raak, maar jy eintlik net in 'n hoekie wil gaan sit en treur oor Kimberley se gat wat in jou beursie gaan verskyn! Spaar ‘n bietjie aan die peuselkant en bak[...]