Resepte
Maklike jam-tertjies
Oo vrek. Skoonma het gebel en gesê sy is more hier vir koek en tee. Dis te laat om winkel toe te gaan, so wat nou gemaak? Hier is vir jou 'n ongelooflike vinnige, maklike, min bestanddeel resep wat tot skoonma se goedkeuring gaan wegdra. Jy benodig: - 1[...]
VONKIDOOL (Die naam is ‘n raaisel in sy eie reg)
Braai is seker een van die woorde wat jy die meeste oor 'n naweek hoor. 'n Baie goeie vriend van ons het my voorgestel aan hierdie "moerby" resep - ek het hom aangepas soos en dis hoe ek hom nou aan julle voorstel. Jy benodig: - 2 koppie Jasmyn[...]
KOSBLIKTYD- Deel 2
'n Lekker, maklike en goedkoop kosblik idee. Hierdie resep is so aanpasbaar dat jy letterlik enige geur kan bysit. Selfs die wat vol fiemies is sal hieraan kan knaag sonder om te veel probleme te hê! Jy benodig: - 4 weet-bix blokkies, gekrummel - 1 koppie meel - ‘n[...]
HOENDERKOEKIES aka FRITTERS
Jy benodig: - 3 Hoenderfillets, fyn opgesny - ‘n kwart koppie fyngekapte pietersielie - 40ml koekmeel - 80ml broodkrummels - 1 Teelepel Knoffel - 2 Geklitste eiers - Speserye na smaak Nou maak jy so: - Meng alles saam in 'n mengbak - Verhit 'n pan met bietjie olie[...]
Bacon and cheese casserol
You Need: 8 Slices of almost Stale Bread (I used French loaf) 5 Eggs 300ml Milk Salt & Pepper to Taste 5 Cups Grated Cheese (I used Gouda & Cheddar) 2 Packets of any bacon, diced An Onion Seasoning of your Choice (I use a Rustic Garlic & Herb[...]