Ontbyt
EIER BROODROLLETJIES
Jy benodig: - 8 Snye wit brood - 1 pakkie spek, opgekap - 1 koppie gerasperde kaas - 2 eiers, geklits - 30ml melk - Olie vir vlakbraai Nou maak jy so: - Rol die snye brood bietjie plat met ‘n koekroller of ronde voorwerp en sny korsies af.[...]
Kosbliktyd
Vinnig. Maklik. Min bestanddele. Klink dit vir jou heeltemal te goed om waar te wees? Binne 45 min kan jy heerlike kosbliklekkernye hê waaroor selfs die mees vol fiemiese eter gelukkig sal wees! PIESANGBROOD MUFFINS Jy benodig: - 8 eetlepels botter - 1 koppie suiker - 2 eiers -[...]