Helicon Wildsveiling
Helicon Wildsveiling: Uitnemende genetika lok groot belangstelling
Die Helicon Wildsveiling wat op 12 April 2025 plaasgevind het, het weereens bewys waarom diƩ veiling 'n hoogtepunt op die wildsbedryf se kalender is. Met 'n wye verskeidenheid wildspesies, mededingende pryse en puik gene, het kopers van regoor Suid-Afrika en selfs internasionaal deelgeneem aan die suksesvolle aanlynveiling via SwiftVEE[...]