nasionale minimumloon

Agri SA erken 4,4% nasionale minimumloonverhoging

Agri SA neem kennis van die aankondiging wat deur die Departement van Arbeid en Indiensneming gemaak is oor 'n verhoging van 4,4% in die nasionale minimumloon vir plaaswerkers met ingang van 1 Maart 2025. Die aanpassing verhoog die minimumloon van R27,58 tot R28,79, ’n besluit wat die komplekse ekonomiese[...]

By Spesialisskrywer|4th February 2025|Categories: Nuus|Tags: , |

Minimumloon – Regering se begrip vir ekonomiese realiteite bevraagteken

“Die 8,5% aanpassing van die Nasionale Minimumloon, soos dit op 2 Februarie 2024 in die Staatskoerant gepubliseer is, is totaal en al uit voeling met die ekonomiese realiteite wat besighede ervaar en is aanduidend van die totale gebrek aan begrip oor die ekonomiese toestande in die land”, sê Francois[...]

By Specialist Writer|5th February 2024|Categories: Nuus|Tags: |

Hoe raak die nuwe nasionale minimumloon boere?

Die adjunk-president, Cyril Ramaphosa het ‘n aankondiging gedoen oor die lang verwagte nasionale minimumloon.  Dit volg na twee jaar van onderhandelinge wat op verskeie vlakke plaasgevind het, het hy gesê. “Dit bring sekerheid vir die landbou oor die vergoedingsvlakke wat in die volgende jaar betaalbaar sal wees,” het Neil[...]

By Specialist Writer|10th February 2017|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top