minimumloonverhoging
Agri SA erken 4,4% nasionale minimumloonverhoging
Agri SA neem kennis van die aankondiging wat deur die Departement van Arbeid en Indiensneming gemaak is oor 'n verhoging van 4,4% in die nasionale minimumloon vir plaaswerkers met ingang van 1 Maart 2025. Die aanpassing verhoog die minimumloon van R27,58 tot R28,79, ’n besluit wat die komplekse ekonomiese[...]