elektrisiteit
VIDEO: TurfManzi en Augos | NAMPO Kaap 2024
TurfManzi Irrigation bied boere nou al vir 25 jaar oplossings in die besproeiingsbedryf. Hulle doen alles van ontwerp, installering en monitering van stelsels. Augos spesialiseer in besigheidskritieke data. Saam werk Augos met TurfManzi en bied produkte in elektrisiteit, water en gas. Kontak Augos by www.augos.co.za, of bereik hulle deur TurfManzi[...]
Gebruik die natuur om die ligte aan te hou: Power Africa wys jou hoe
Met elektrisiteitspryse wat konstant verhoog word en ՚n onbetroubare elektrisiteitsnetwerk, soek verbruikers na nuwe langtermynoplossings. “Dit is juis in die landbousektor waar volgehoue energie van uiterste belang is, en daar waar die impak van SuidAfrika se energiekrisis die hardste gevoel word,” sê Francois Botha, direkteur van Power Africa. Power[...]
Elektrisiteitswet: Lisensievrystellings word uiteindelik in werking gestel
Die Departement van Energie het die weg gebaan vir kleiner skaal hernubare energieprojekte om krag nie net vir eie gebruik te kan opwek nie, maar ook tot voordeel van sektore soos die landbou. In ‘n era wat gekenmerk word deur die geweldige impak van klimaatsverandering, kan hernubare energiebronne soos[...]
Eskom stem in om Standerton se hoenders vir eers te red
Die krisis rondom die miljoene hoenders in Standerton wat kan vrek as gevolg van Eskom se besluit om die krag na die plaaslike munisipaliteit af te sny, is vir eers afgeweer. Astral, ‘n groot Suidelike-Afrika pluimveemaatskappy, het vroeër ‘n brief vanaf Eskom ontvang waarin hulle gesê het hulle gaan[...]
Eskom skryf miljoene rande agterstallige skuld af
Eskom is in onderhandeling met verskeie partye om miljoene rand se agterstallige skuld van Soweto inwoners en besighede af te skryf. Die skuldenaars moet dan instem om voorafbetaalde meters in hulle huise te installeer. Eskom is oortuig dat hierdie nuwe ooreenkoms vir almal ’n goeie uitkoms gaan hê. TLU[...]