krag
Video: Die Valtra Q-reeks, ‘n slim, gerieflike en kragtige trekker-reeks
Die Valtra Q-reeks is ’n nuwe reks hoëkrag-trekkers wat die gaping tussen die T- en S-reeks vul. Met ’n enjinuitset van 170 tot 224 kW en ’n 7,4 liter EcoPower-enjin, bied hierdie meesterstuk gevorderde slimtegnologie, ISOBUS/GPS-integrasie en ongeëwenaarde gerief. Die ruim kajuit met uitstekende sigbaarheid, omgekeerde ry-opsie en 'n[...]
VIDEO: Rensol Africa | NAMPO Kaap 2024
Rensol Africa bied vir jou modulêre sonkrag-sleuteloplossings. Die maatskappy installeer stelsels wat opgegradeer en aangevul kan word sodat jy nie dit hoef te verang nie, en sodoende geld kan spaar. Indien jy met Rensol Africa in verbinding wil tree, kan jy vir Stefan ʼn e-pos stuur na stefan@rensol.co.za, of[...]
Sakeliga KragDag 2024: 8-10 Augustus 2024
Sakeliga KragDag 2024, 'n volhoubare en selfstandigheids-ekspo, vind plaas van 8-10 Augustus by die Diamantvallei Landgoed, 20km oos van Pretoria. Die ekspo fokus op 'n vryword-lewe deur volhoubare en selfstandigheidsoplossings soos hernubare en alternatiewe energie, water, veiligheid, gesondheid, voedselproduksie, opvoedkunde, vervoer en konstruksie. Dit moedig 'n maker- en kreatiewe[...]
Eskom stem in om Standerton se hoenders vir eers te red
Die krisis rondom die miljoene hoenders in Standerton wat kan vrek as gevolg van Eskom se besluit om die krag na die plaaslike munisipaliteit af te sny, is vir eers afgeweer. Astral, ‘n groot Suidelike-Afrika pluimveemaatskappy, het vroeër ‘n brief vanaf Eskom ontvang waarin hulle gesê het hulle gaan[...]
Eskom skryf miljoene rande agterstallige skuld af
Eskom is in onderhandeling met verskeie partye om miljoene rand se agterstallige skuld van Soweto inwoners en besighede af te skryf. Die skuldenaars moet dan instem om voorafbetaalde meters in hulle huise te installeer. Eskom is oortuig dat hierdie nuwe ooreenkoms vir almal ’n goeie uitkoms gaan hê. TLU[...]