Energie

VIDEO: Rensol Africa | NAMPO Kaap 2024

Rensol Africa bied vir jou modulêre sonkrag-sleuteloplossings. Die maatskappy installeer stelsels wat opgegradeer en aangevul kan word sodat jy nie dit hoef te verang nie, en sodoende geld kan spaar. Indien jy met Rensol Africa in verbinding wil tree, kan jy vir Stefan ʼn e-pos stuur na stefan@rensol.co.za, of[...]

By Specialist Writer|27th September 2024|Categories: Video's|Tags: , , , , |

Senwes kry sonkrag

As die hoofkantoor van Senwes in Klerksdorp vanuit die lug gesien word, lyk dit soos ‘n sonenergie-aanleg. Al die dakke van die Senwes-gebou is bedek met  2 392 sonpanele met ‘n totale kapasiteit van 753,48 kWp. Hierdeur gaan Senwes R2-miljoen in die eerste jaar op sy kragrekening spaar. Hierdie[...]

By Benine Ackermann|22nd July 2016|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top