Natal
Warm Natalse plaas behaal sukses met koue aarbeie
Cappeny Estates-plaas in Ballito, ‘n dorp wat 40 kilometer noord van Durban geleë is, maak geskiedenis. Aarbeie, wat gewoonlik in lae temperature groei, floreer op hierdie plaas. Toe Xolani Gumede en sy vrou die plaas in 2013 in ‘n warm en bedompige streek begin het, was hulle nie seker[...]
Van suiker tot saagsels: Shell sorg vir brandstof in Natal
“Jy meet nie ’n maatskappy aan wat hy doen wanneer dit goed gaan nie. Dit is hoe hy probleme hanteer wat die verskil maak,†sê Steve Casey, besturende direkteur van UCL Company.